• KultureGeek
  • Comparateur de prix
       
iPhoneAddict
 iAddictv5Notre Application iPhone/iPad
  • Accueil Apps
  • Actualité Apple
  • Keynote Apple
  • Firmwares & iTunes
  • Contactez-nous
Accueil » Liste des Apps » Apps Universelles » Actualités » Netwerk24 – Alles op een plek
4.67.2025061110 iOS €Gratuit 24.com 5 6 Die Netwerk24-app bied jou ’n magdom inligting in die palm van jou hand. Ons landwye verslagspan is op die voorpunt van vars nuus en help jou sin maak van gebeure. Ons sif namens jou deur die feite en flaters sodat jy korrekte en betroubare...
Netwerk24 – Alles op een plek

Netwerk24 – Alles op een plek

iOS Universel / Actualités

Gratuit
Obtenir sur l'App Store

Die Netwerk24-app bied jou ’n magdom inligting in die palm van jou hand. Ons landwye verslagspan is op die voorpunt van vars nuus en help jou sin maak van gebeure. Ons sif namens jou deur die feite en flaters sodat jy korrekte en betroubare inligting kry. Dit word aangevul met diepte-ontledings en kommentaar, multimedia-inhoud en daaglikse speletjies.

Netwerk24 is die aanlyn tuiste van voorste Afrikaanse tydskrifte (Huisgenoot, Sarie, Kuier, Tuis, Weg!, Weg Ry & Sleep en Baba & Kleuter) en nuushandelsmerke (Rapport, Beeld, Die Burger en Volksblad) – klik eenvoudig op jou gunsteling se naam om al die artikels te lees. In die app kan jy boonop die e-publikasie van jou gunsteling-tydskrifte aflaai wanneer jy internettoegang het en later gerieflik sonder internettoegang lees.

Deesdae hoef jy nie net te lees nie; jy kan na berigte luister terwyl jy met iets anders besig is danksy ons teks-na-stem-funksie. En moenie van ons luisterboeke, podsendings, die volledige inhoud van Kook & geniet, asook video-blitssepies vergeet nie. As ’n intekenaar kan jy boonop dadelik sien hoe die weer in jou omgewing lyk.

Dis baie maklik om in te teken deur jou Netwerk24-app. Betaling sal deur jou Apple Pay-rekening gedoen word sodra jy jou intekening bevestig. Die maandelikse koste soos aangedui sal 24 uur voor die einde van die maand outomaties gedoen word, tensy jy Automatic Renewal minstens 24 uur voor die einde van die maand afskakel. Só kan jy jou intekening self bestuur. Klik op Account Settings en Automatic Renewal.

Bepalings en voorwaardes: 24.com/gebruikersvoorwaardes/

Privaatheidsbeleid: media24.com/af/privaatheid/

EULA: https://www.apple.com/legal/internet-services/itunes/dev/stdeula/

---------- ENGLISH ----------

The Netwerk24 app offers you a wealth of information in the palm of your hand. Our nationwide team of reporters are at the forefront of breaking news. We help you make sense of events by doing the screening work on your behalf, giving you access to accurate, reliable information. Our

news offering is supplemented with in-depth analysis and commentary, multimedia content and daily games.


Netwerk24 is the online home of leading Afrikaans magazines (Huisgenoot, Sarie, Kuier, Tuis, Weg! and Weg! Ry & Sleep and Baba & Kleuter) and news brands (Rapport, Beeld, Die Burger and Volksblad) – simply click on the name of your favourite for access to all the articles. In the app you can even download e-publications of your favourite magazines to read later when you’re offline.

There are many more options than just reading – listen to articles while you’re busy with something else thanks to our text-to-voice function. And don’t forget about our audio books, podcasts, Kook & geniet recipes and short video soapies. As a subscriber you can also check the weather in your area.

Signing into your Netwerk24 app is easy. Payment is done via your Apple Pay account as soon as your subscription is verified. The monthly payment is done automatically 24 hours before the end of the month, unless you cancel “Automatic Renewal” at least 24 hours before month end. This allows you to manage your own account. Simply click on “Account Settings” and “Automatic Renewal”.


Terms and conditions: 24.com/gebruikersvoorwaardes/

Privacy Policy: media24.com/af/privaatheid/

EULA: https://www.apple.com/legal/internet-services/itunes/dev/stdeula/

En voir plus...

Quoi de neuf dans la dernière version ?

Ons het 'n paar verbeterings aangebring om jou leeservaring te verbeter. Ons wil graag van jou hoor, gradeer ons app of los 'n resensie.

ENGLISH
We've made some improvements to enhance your reading journey. We'd love to hear from you so please take a moment to rate us or leave a review.

D'autres applications du développeur

News24: Trusted News. First
News24: Trusted News. First
/ iOS Universel
Landbou.com (Landbouweekblad)
Landbou.com (Landbouweekblad)
/ iOS Universel

Note

(6 notes)

Détails sur l'application

Version
4.67.2025061110
Taille
71.8 Mo
Version minimum d'iOS
13.4
Dernière mise à jour
18/06/2025
Publié par
24.com

Newsletter App Store

Recevez chaque jour les meilleures promos

Actualité Apple

Image Avec iOS 26, Apple permet de créer des alternatives à AirDrop
Avec iOS 26, Apple permet de créer des alternatives à AirDrop
Image Apple a des envies de racheter Perplexity pour l’IA
Apple a des envies de racheter Perplexity pour l’IA
Image Des actionnaires poursuivent Apple pour les retards de Siri et l’IA
Des actionnaires poursuivent Apple pour les retards de Siri et l’IA
Image Passkeys : Apple ajoute l’import et l’export avec iOS 26 et les autres systèmes
Passkeys : Apple ajoute l’import et l’export avec iOS 26 et les autres systèmes
Partenaires : Actualité iPhone - Culture Geek
©2009-2025 i2CMedia | A propos |