WoordeLyste
iPhone / Divertissement
Die oorsprong van al die woorde wat beskikbaar is in dié App, het sy oorsprong vanuit verskeie Blokkiesraaisels. Daar is tans meer as 173 967 unieke woorde hierin bevat. Die app het onder meer verskillende soek maniere om by 'n spesifieke woord uit te kom. Die data sal groei soos daar nuwe woorde beskikbaar word. Gebruik van die App funksies benodig nie die internet nie.
The origin of all the words available in this App, comes from a variety of Crossword puzzles, all in Afrikaans. There are different search methods to assits you in getting to the search word. There is currently more than 175 354 Afrikaans words contained in the local database. The App will run regardless of your internet connection.
Quoi de neuf dans la dernière version ?
Meer woorde is bygevoeg, +232
Tans meer as 175 354 woorde
Data integriteit is verbeter