Constantiapark Laerskool
iOS Universel / Education
Laerskool Constantiapark is ‘n Afrikaansmedium openbare skool vanaf gr. 0 (6 j. oud) tot gr. 7 (13 j. oud). Die Gauteng Departement van Onderwys se kurrikulum word gevolg met addisionele verryking in rekenaaronderrig in twee rekenaarsentrums. Die onderwysbenadering is uitnodigend met klem op basiese geletterdheid in Afrikaans, Engels en Wiskunde. Die twee tale ontvang ewe veel onderrigtyd.
En voir plus...
Quoi de neuf dans la dernière version ?
Important fixes and stability improvements