iPhoneAddict Apps
  • Actualités
  • Accueil Apps
  • iPhone
  • iPad
  • Universelles
  • Mac
  • Apple TV
KG KultureGeek
App
iPhone / iPad Télécharger iAddict v5 Mac Télécharger iAddict Mac
  • Actualités
  • Accueil Apps
  • iPhone
  • iPad
  • Universelles
  • Mac
  • Apple TV
  • Archives keynotes
  • Firmwares & iTunes
  • Contactez-nous
  • Comparateur de prix
  • KultureGeek
Accueil » Liste des Apps » Apps Universelles » Education » Laerskool Elarduspark
L'application n'est plus disponible sur l'App Store français
1.0.1 iOS €Gratuit EAI South Africa (PTY) Ltd 0 0 Geskiedenis van die Skool Laerskool Elarduspark is in Januarie 1983 geopen met 731 leerders deur Mnr. Grove alombekend as Oom Liggies. Van die staan spoor af was dit duidelik dat hierdie blou skool sterk beginsels, waardes en tradisies voorstaan en...
Laerskool Elarduspark

Laerskool Elarduspark

iOS Universel / Education

Gratuit
Obtenir sur l'App Store
Facebook X E-mail

Geskiedenis van die Skool

Laerskool Elarduspark is in Januarie 1983 geopen met 731 leerders deur Mnr. Grove alombekend as Oom Liggies. Van die staan spoor af was dit duidelik dat hierdie blou skool sterk beginsels, waardes en tradisies voorstaan en ‘n sterk band met hul Skepper behou.

In Augustus 1983 word Dr. Jan van Rensburg aangestel as Hoof. Onder sy leiding word verder voortgebou op die besondere hoë akademiese-, kultuur- en sportprestasies.

Mnr. HA Verster neem in 1994 die leisels by hom oor. Lardies vorm ‘n vennootskap ussen die ouerhuis en die skool en leerders voel veilig en geborge.

In Januarie 2013 word Mnr. Toy Human as Hoof aangestel. Met sy passievolle leiding is dit duidelik dat die dinamiese jong Hoof alle standaarde wil oortref, dat hy baie lief is vir kinders en dat hy graag die ekstra myl wil loop!

In 2015 is ons skool die enigste skool in die ooste van Pretoria wat kon spog met 7 pare Graad 1 tweelinge wat die jaar ingeskryf het.

Doel en Strewe

Laerskool Elarduspark streef na die verwesenliking van die volgende doelstellings:

1. Die handhawing, beskerming en bevordering van:

Christelike onderwys en om toe te sien dat die Woord van God as rigsnoer dien om die Christelike waardes by ons kinders in te skerp;
Christelike waardes met die erkenning en beskerming van vryheid van geloof, spraak en assosiasie;
Afrikaans as die amptelike voertaal en onderrigmedium;
Hoë onderrig- en akademiese standaarde;
Buitekurrikulêre aktiwiteite.

2. Die uitbouing en beskerming van:

Die karakter en etos van die skool; Die Skoollied, die Skoolwapen en die Leuse van die Skool.

3. Die opvoeding van leerlinge tot verantwoordelike burgerskap.

4. Personeelontwikkeling.

5. Die identifisering en ontwikkeling van leerlingleiers.

6. Die uitbreiding van ouervennootskap.

7. Strydleuse.

En voir plus...

Quoi de neuf dans la dernière version ?

- Minor UI changes

  • Screenshot #1 pour Laerskool Elarduspark
  • Screenshot #2 pour Laerskool Elarduspark
  • Screenshot #4 pour Laerskool Elarduspark
  • Screenshot #5 pour Laerskool Elarduspark
  • Screenshot #6 pour Laerskool Elarduspark

Note

(0 note)

Détails sur l'application

Version
1.0.1
Taille
19.5 Mo
Version minimum d'iOS
8.0
Dernière mise à jour
12/01/2017
Publié par
EAI South Africa (PTY) Ltd

Newsletter App Store

Recevez chaque jour les meilleures promos

Actualité Apple

Image iOS 27 : Apple rend disponible un nouveau firmware bêta pour les AirPods
iOS 27 : Apple rend disponible un nouveau firmware bêta pour les AirPods
Image Telegram explique comment Apple a été piegé pour retirer son application de l’App Store
Telegram explique comment Apple a été piegé pour retirer son application de l’App Store
Image Keynote iPhone 18 Pro et Ultra : Apple prépare le terrain avec ses employés
Keynote iPhone 18 Pro et Ultra : Apple prépare le terrain avec ses employés
Image Apple Card et Booking.com accélèrent l’obtention du statut Genius pour les voyageurs
Apple Card et Booking.com accélèrent l’obtention du statut Genius pour les voyageurs
iPhoneAddict Apps

Le catalogue iPhoneAddict pour suivre les nouveautés, mises à jour et baisses de prix de l’App Store.

Apps

Toutes les apps iOS iPhone iPad Universelles Mac Apple TV

iPhoneAddict

Actualité Apple Archives keynotes Contact À propos KultureGeek

Suivez-nous

©2009-2026 i2CMedia. Tous droits réservés.