GROOTfm 90.5
iOS Universel / Musique
GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om deur die verlossingskrag van Jesus Christus, Suid-Afrika en sy mense te inspireer, te mobiliseer, en ‘n impak te maak met “vermaak wat ‘n verskil maak”. Ons GAAN GROOT in alles wat ons doen – van die uitsaai tot die insaai! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woorde van lewe, en lééf ook GROOT in die klein om ‘n volhoubare verskil in ons gemeenskap te maak. GROOTfm 90.5, jou grootste FM! Luister na ons op FM 90.5, DStv Audio-Kanaal 820, via Internet, grootfm.co.za en ons toepassing, GROOTfm 90.5.
En voir plus...
Quoi de neuf dans la dernière version ?
Minor bug fixes and improvements