• KultureGeek
  • Comparateur de prix
       
iPhoneAddict
 iAddictv5Notre Application iPhone/iPad
  • Accueil Apps
  • Actualité Apple
  • Keynote Apple
  • Firmwares & iTunes
  • Contactez-nous
Accueil » Liste des Apps » Apps Universelles » Références » Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls
L'application n'est plus disponible sur l'App Store français
1.8 iOS €Gratuit App Developer Studio Cc 0 0 Het jy geweet? •Witpelikane lewe tot 30 jaar in die natuur. •Flaminke is grys-wit van kleur by geboorte, en word pienk as gevolg van die hoë persentasie van karotenoïed pigmente in die skaaldiere wat hulle eet. •Die nonnetjie-uil sluk sy...
Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls

Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls

iOS Universel / Références

Gratuit
Obtenir sur l'App Store

Het jy geweet?
•Witpelikane lewe tot 30 jaar in die natuur.
•Flaminke is grys-wit van kleur by geboorte, en word pienk as gevolg van die hoë persentasie van karotenoïed pigmente in die skaaldiere wat hulle eet.
•Die nonnetjie-uil sluk sy prooi heel in, waarna die hare en bene in 'n klein klont uitgespoeg word!

Leer meer interessante feite oor Suider-Afrika se ryke voëllewe met behulp van die Sasol Algemene Voëls vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die voëlspesies wat jy heel waarskynlik in jou woonbuurt, naby vleilande, riviere en damme, óf in die bos te sien sal kry.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's, voëlroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se algemene voëls (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep

HOOFKENMERKE
•Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
•Ongeveer 240 foto's
•Video's en roepe, waar beskikbaar
•Die toep is volkome in Afrikaans

En voir plus...

Quoi de neuf dans la dernière version ?

This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon.

-Minor bug fixes
-Optimised for iOS 9

  • Screenshot #1 pour Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls
  • Screenshot #2 pour Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls
  • Screenshot #3 pour Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls
  • Screenshot #4 pour Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls
  • Screenshot #5 pour Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls
  • Screenshot #6 pour Sasol Algemene Voëls vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse voëls

D'autres applications du développeur

The K53 Learner's Test App
The K53 Learner's Test App
/ iOS Universel
Home Affairs Today
Home Affairs Today
/ iPhone
ASA Security
ASA Security
/ iPhone
Construction Safety
Construction Safety
/ iPhone
Woza panic button app
Woza panic button app
/ iPhone
CITIZENSEYE
CITIZENSEYE
/ iOS Universel
Voir toutes les apps

Note

(0 note)

Détails sur l'application

Version
1.8
Taille
201 Mo
Version minimum d'iOS
7.0
Dernière mise à jour
13/01/2016
Publié par
App Developer Studio Cc

Newsletter App Store

Recevez chaque jour les meilleures promos

Actualité Apple

Image [#Promos] iPhone 16e à 530€, Apple Watch Series 10 à 324 € et MacBook Air M4 à 919 €
[#Promos] iPhone 16e à 530€, Apple Watch Series 10 à 324 € et MacBook Air M4 à 919 €
Image Apple est en lice pour diffuser davantage de baseball
Apple est en lice pour diffuser davantage de baseball
Image iPhone 17 Pro Max : des détails sur le téléobjectif et le design interne avec la batterie en métal
iPhone 17 Pro Max : des détails sur le téléobjectif et le design interne avec la batterie en métal
Image iPhone 17 Pro : toujours la carte SIM physique pour certains pays
iPhone 17 Pro : toujours la carte SIM physique pour certains pays
Partenaires : Actualité iPhone - Culture Geek
©2009-2025 i2CMedia | A propos |