iPhoneAddict Apps
  • Actualités
  • Accueil Apps
  • iPhone
  • iPad
  • Universelles
  • Mac
  • Apple TV
KG KultureGeek
App
iPhone / iPad Télécharger iAddict v5 Mac Télécharger iAddict Mac
  • Actualités
  • Accueil Apps
  • iPhone
  • iPad
  • Universelles
  • Mac
  • Apple TV
  • Archives keynotes
  • Firmwares & iTunes
  • Contactez-nous
  • Comparateur de prix
  • KultureGeek
Accueil » Liste des Apps » Apps Universelles » Références » Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere
L'application n'est plus disponible sur l'App Store français
1.8 iOS €Gratuit App Developer Studio Cc 0 0 Het jy geweet? • Die olifant se naaste lewende familielid is die dassie. • 'n Nonnetjie-uil maak glad nie hoe-geluide nie. • Die leerrugskilpad kan vir meer as 'n uur onder water bly voordat dit moet opkom om asem te haal. Leer meer...
Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere

Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere

iOS Universel / Références

Gratuit
Obtenir sur l'App Store
Facebook X E-mail

Het jy geweet?

• Die olifant se naaste lewende familielid is die dassie.
• 'n Nonnetjie-uil maak glad nie hoe-geluide nie.
• Die leerrugskilpad kan vir meer as 'n uur onder water bly voordat dit moet opkom om asem te haal.

Leer meer interessante feite oor die natuurlewe wat in Afrika se diereryk voorkom met behulp van die Sasol Natuurlewe vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor diere wat jy heel waarskynlik op 'n staptog óf in 'n nasionale park of naturreservaat óf selfs in jou tuin of woonbuurt sal teëkom.

Suider-Afrika mag wel beroemd wees vir sy ikoniese 'Big 5', maar die streek is net so bekend vir sy groot verskeidenheid natuurlewe – van die kleinste spinnekop tot die mees manjifieke voël.

Hierdie toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

HOOFKENMERKE
•Maklik om te gebruik, navigeer en soek
•Bevat 46 spesies
•Ongeveer 240 foto's
•Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

En voir plus...

Quoi de neuf dans la dernière version ?

This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon.

-Minor bug fixes
-Optimised for iOS9

  • Screenshot #1 pour Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere
  • Screenshot #2 pour Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere
  • Screenshot #3 pour Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere
  • Screenshot #4 pour Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere
  • Screenshot #5 pour Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere
  • Screenshot #6 pour Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere

D'autres applications du développeur

The K53 Learner's Test AppThe K53 Learner's Test AppiOS UniverselHome Affairs TodayHome Affairs TodayiPhoneCITIZENSEYECITIZENSEYEiOS Universel

Note

(0 note)

Détails sur l'application

Version
1.8
Taille
196.8 Mo
Version minimum d'iOS
7.0
Dernière mise à jour
13/01/2016
Publié par
App Developer Studio Cc

Newsletter App Store

Recevez chaque jour les meilleures promos

Actualité Apple

Image WhatsApp améliore les discussions de groupes : mention @tous, nouveaux sondages et plus
WhatsApp améliore les discussions de groupes : mention @tous, nouveaux sondages et plus
Image iPhone : Apple dépasse pour la première fois les 10 milliards de dollars de ventes annuelles en Inde
iPhone : Apple dépasse pour la première fois les 10 milliards de dollars de ventes annuelles en Inde
Image iPhone « des vingt ans » : Apple testerait des écrans de 6,4 et 7 pouces sans bordures
iPhone « des vingt ans » : Apple testerait des écrans de 6,4 et 7 pouces sans bordures
Image Google Health synchronise maintenant ses données avec Apple Santé
Google Health synchronise maintenant ses données avec Apple Santé
iPhoneAddict Apps

Le catalogue iPhoneAddict pour suivre les nouveautés, mises à jour et baisses de prix de l’App Store.

Apps

Toutes les apps iOS iPhone iPad Universelles Mac Apple TV

iPhoneAddict

Actualité Apple Archives keynotes Contact À propos KultureGeek

Suivez-nous

©2009-2026 i2CMedia. Tous droits réservés.