• KultureGeek
  • Comparateur de prix
       
iPhoneAddict
 iAddictv5Notre Application iPhone/iPad
  • Accueil Apps
  • Actualité Apple
  • Keynote Apple
  • Firmwares & iTunes
  • Contactez-nous
Accueil » Liste des Apps » Apps Universelles » Références » Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere
L'application n'est plus disponible sur l'App Store français
1.8 iOS €Gratuit App Developer Studio Cc 0 0 Het jy geweet? • 'n Luiperd se stert is so lank soos sy liggaam. • Grondeekhorings fluit hard wanneer hulle bedreig word. • Leeus brul so hard dat hulle van 10 km ver gehoor kan word! Leer meer interessante feite oor Afrika se diereryk met...
Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere

Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere

iOS Universel / Références

Gratuit
Obtenir sur l'App Store

Het jy geweet?
• 'n Luiperd se stert is so lank soos sy liggaam.
• Grondeekhorings fluit hard wanneer hulle bedreig word.
• Leeus brul so hard dat hulle van 10 km ver gehoor kan word!

Leer meer interessante feite oor Afrika se diereryk met behulp van die Sasol Soogdiere vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die mees algemene diere wat jy in die streek sal teëkom – óf in ’n nasionale park of naturreservaat, óf op ’n staptoer in die natuur, óf selfs langs die kus. Van die ‘Groot Vyf’ tot die soogdiere wat in die oseaan leef, hierdie toep dek alles.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep is omtrent 140 mb, want al 46 spesies word terselfdertyd afgelaai.

HOOFKENMERKE
•Maklik om te gebruik, navigeer en soek
•Bevat 46 spesies
•Ongeveer 240 foto's
•Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

En voir plus...

Quoi de neuf dans la dernière version ?

This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon.

- Bug fixes

  • Screenshot #1 pour Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere
  • Screenshot #2 pour Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere
  • Screenshot #3 pour Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere
  • Screenshot #4 pour Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere
  • Screenshot #5 pour Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere
  • Screenshot #6 pour Sasol Soogdiere vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere

D'autres applications du développeur

The K53 Learner's Test App
The K53 Learner's Test App
/ iOS Universel
Home Affairs Today
Home Affairs Today
/ iPhone
ASA Security
ASA Security
/ iPhone
Construction Safety
Construction Safety
/ iPhone
Woza panic button app
Woza panic button app
/ iPhone
CITIZENSEYE
CITIZENSEYE
/ iOS Universel

Note

(0 note)

Détails sur l'application

Version
1.8
Taille
170.6 Mo
Version minimum d'iOS
7.0
Dernière mise à jour
13/01/2016
Publié par
App Developer Studio Cc

Newsletter App Store

Recevez chaque jour les meilleures promos

Actualité Apple

Image [FIN H-3 -Prolongation J+2] #BlackFriday : Des centaines de promos sur les produits High-Tech : smartphones, produits connectés, stockage, TV, électroménager, …
[FIN H-3 -Prolongation J+2] #BlackFriday : Des centaines de promos sur les produits High-Tech : smartphones, produits connectés, stockage, TV, électroménager, …
Image xAI contre Apple et OpenAI : la plainte autour de l’IA s’internationalise
xAI contre Apple et OpenAI : la plainte autour de l’IA s’internationalise
Image Black Friday : les meilleures promos pour les produits Apple (iPhone, AirPods, Mac…)
Black Friday : les meilleures promos pour les produits Apple (iPhone, AirPods, Mac…)
Image Black Friday : 10 € offerts chez Amazon avec l’achat d’une carte cadeau Apple
Black Friday : 10 € offerts chez Amazon avec l’achat d’une carte cadeau Apple
Partenaires : Actualité iPhone - Culture Geek
©2009-2025 i2CMedia | A propos |