Mosaïek
iOS Universel / Style de vie
Baie welkom by Mosaïek. Ons is ’n geloofsgemeenskap van liefde en hoop aan die Wes-Rand van Johannesburg.
Ons probeer groei in ons beweging na God toe, na mekaar toe, na die wêreld toe en dit alles bymekaar bring om ’n sekere soort lewe, ritme, te ontwikkel wat lewegewend is vir onsself en vir ander.
Vind hier die nuutste gemeente gebeure en inligting
En voir plus...
Quoi de neuf dans la dernière version ?
- New Designs
- Bug Fixes