• KultureGeek
  • Comparateur de prix
       
iPhoneAddict
 iAddictv5Notre Application iPhone/iPad
  • Accueil Apps
  • Actualité Apple
  • Keynote Apple
  • Firmwares & iTunes
  • Contactez-nous
Accueil » Liste des Apps » Apps Universelles » Actualités » Maroela Media
7.3.12 iOS €Gratuit Maroela Media 5 1 Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling...
Maroela Media

Maroela Media

iOS Universel / Actualités

Gratuit
Obtenir sur l'App Store

Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar.

Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam.

Kom kyk na die app en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.

En voir plus...

Quoi de neuf dans la dernière version ?

Die artikel-skakel is nou by die Deel-opsie ingesluit, sodat jy makliker artikels met ander kan deel.

Verbeterde laaiprestasie vir ’n vinniger en gladder ervaring.

Geoptimaliseerde navigasievloei om die app makliker en meer intuïtief te gebruik.

  • Screenshot #1 pour Maroela Media
  • Screenshot #2 pour Maroela Media
  • Screenshot #3 pour Maroela Media
  • Screenshot #4 pour Maroela Media
  • Screenshot #5 pour Maroela Media
  • Screenshot #6 pour Maroela Media

Note

(1 notes)

Détails sur l'application

Version
7.3.12
Taille
49.9 Mo
Version minimum d'iOS
13.0
Dernière mise à jour
26/08/2025
Publié par
Maroela Media

Newsletter App Store

Recevez chaque jour les meilleures promos

Actualité Apple

Image L’autonomie de l’iPhone Air est « excellente », assure Tim Cook
L’autonomie de l’iPhone Air est « excellente », assure Tim Cook
Image Robby Walker, qui a échoué à proposer Siri boosté à l’IA, va quitter Apple
Robby Walker, qui a échoué à proposer Siri boosté à l’IA, va quitter Apple
Image Apple Watch Series 11 : Apple annonce 24 heures d’autonomie, mais c’est discutable
Apple Watch Series 11 : Apple annonce 24 heures d’autonomie, mais c’est discutable
Image iPhone 17, 17 Pro et Air : les précommandes sont ouvertes
iPhone 17, 17 Pro et Air : les précommandes sont ouvertes
Partenaires : Actualité iPhone - Culture Geek
©2009-2025 i2CMedia | A propos |