• KultureGeek
  • Comparateur de prix
       
iPhoneAddict
 iAddictv5Notre Application iPhone/iPad
  • Accueil Apps
  • Actualité Apple
  • Keynote Apple
  • Firmwares & iTunes
  • Contactez-nous
Accueil » Liste des Apps » Apps iPad » Education » Wat Pas Waar
4.0 iOS €2,99€ SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD 0 0 Hierdie toepassing is briljant om jou kind speel-speel te help met basiese hand-en-oogkoördenasie ontwikkeling en onbewustelik sy/haar geheue te verbeter deur van bekende omgewings gebruik te maak, soos die badkamer, kombuis, strand, ens. Ons...
Wat Pas Waar

Wat Pas Waar

iPad / Education

2,99€ au lieu de 3,49€
Acheter sur l'App Store

Hierdie toepassing is briljant om jou kind speel-speel te help met basiese hand-en-oogkoördenasie ontwikkeling en onbewustelik sy/haar geheue te verbeter deur van bekende omgewings gebruik te maak, soos die badkamer, kombuis, strand, ens.

Ons ontwikkelingspan het ‘n interaktiewe speletjie ontwikkel wat bestaan uit tien verskillende omgewings wat alreeds bekend is aan jou kind en spog met meer as honderd prentjies wat deel vorm van die interaktiewe avontuur wat op hul wag.

Die speletjie begin by die voltooide prentjie wat vir paar sekondes vertoon word, waarna die aspekte van die prentjie dan na die kant skuif, waarna jou kind met ‘n trek-beweging die aspekte een vir een moet terugplaas op die regte plek in die prentjie. Sodra ‘n aspek op die regte geplaas is, sal die speletjie jou kind beloon met ‘n gepaste deuntjie wat gespeel word om jou kind aan te moedig om aan te hou speel en probeer. So kan jou kind teen sy/haar eie tyd en tempo met groot pret die prentjie opbou en gestimuleer word vir ure lank.

En voir plus...

Quoi de neuf dans la dernière version ?

* Build for IO16

  • Screenshot #4 pour Wat Pas Waar
  • Screenshot #5 pour Wat Pas Waar
  • Screenshot #6 pour Wat Pas Waar

D'autres applications du développeur

500+ Afrikaans flitskaarte
500+ Afrikaans flitskaarte
/ iOS Universel
100+ Animal Sounds
100+ Animal Sounds
/ iOS Universel
100+ Dieregeluide in Afrikaans
100+ Dieregeluide in Afrikaans
/ iOS Universel
Potjiekos Recipes
Potjiekos Recipes
/ iPhone
Syfer Monsters in Afrikaans
Syfer Monsters in Afrikaans
/ iOS Universel
Friendly Math Monsters for Kindergarten
Friendly Math Monsters for Kindergarten
/ iOS Universel
Voir toutes les apps

Note

(0 note)

Détails sur l'application

Version
4.0
Taille
27.2 Mo
Version minimum d'iOS
11.0
Dernière mise à jour
31/07/2023
Publié par
SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

Newsletter App Store

Recevez chaque jour les meilleures promos

Actualité Apple

Image Apple Fitness + rejoint le Japon
Apple Fitness + rejoint le Japon
Image Les services Apple sont de retour après une grosse panne
Les services Apple sont de retour après une grosse panne
Image Apple remporte une victoire judiciaire sur la collecte de données
Apple remporte une victoire judiciaire sur la collecte de données
Image Apple met à jour le firmware pour le Magic Keyboard des iPad Pro et iPad Air
Apple met à jour le firmware pour le Magic Keyboard des iPad Pro et iPad Air
Partenaires : Actualité iPhone - Culture Geek
©2009-2026 i2CMedia | A propos |