iPhoneAddict Apps
  • Actualités
  • Accueil Apps
  • iPhone
  • iPad
  • Universelles
  • Mac
  • Apple TV
KG KultureGeek
App
iPhone / iPad Télécharger iAddict v5 Mac Télécharger iAddict Mac
  • Actualités
  • Accueil Apps
  • iPhone
  • iPad
  • Universelles
  • Mac
  • Apple TV
  • Archives keynotes
  • Firmwares & iTunes
  • Contactez-nous
  • Comparateur de prix
  • KultureGeek
Accueil » Liste des Apps » Apps Universelles » Education » Syfer Monsters in Afrikaans
3.0 iOS €5,99€ SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD 0 0 Is jy opsoek na die perfekte toepassing om vir jou kind die basiese beginsels van wiskunde te leer? Jou soektog is verby! Hierdie toepassing is alles en nog meer. Dit is die ideale toepassing om vir jou kind op ‘n prettige wyse bekend te stel aan...
Syfer Monsters in Afrikaans

Syfer Monsters in Afrikaans

iOS Universel / Education

5,99€
Acheter sur l'App Store
Facebook X E-mail

Is jy opsoek na die perfekte toepassing om vir jou kind die basiese beginsels van wiskunde te leer? Jou soektog is verby! Hierdie toepassing is alles en nog meer. Dit is die ideale toepassing om vir jou kind op ‘n prettige wyse bekend te stel aan die syfer wêreld.

Ons Syfer Monsters in die speletjie help stap-vir-stap met die wiskunde. Daar is verskillende vlakke in die toepassing. Dit begin op ‘n maklike valk en soos jou kind verbeter word die vlakke se intersiteit hoër.

Die wiskunde beginsels en begrippe waarmee jou kind in sy eerste skooljaar in aanraaking kom word deur hierdie toepassing geleer op ‘n speelsgewyse. Die volgende is ‘n paar voorbeelde van wat geleer word: eenvoudige optel- en aftreksomme en om syfers wat dikwels omgekeer of vewar word te herken. Hierdie is inderdaad ‘n bo-baas-toepassing vir jou kind om vertroud te raak met wiskunde.

Daar is ook ‘n vorderings verslag beskikbaar sodat, jy as ouers, ‘n oogie kan hou oor jou kind se wiskundige vordering.

Die toepassing fokus op die volgende:

*Sorteering
*Tel
*Rangskikking (van klein na groot en van groot na klein)
*Nommers wat die selfde is
*Groot en klein
*Posisie ten opsigte van ruimte
*Patrone
*Ooreenkomste
*Optel en aftrek

En voir plus...

Quoi de neuf dans la dernière version ?

* Build for IOS16

  • Screenshot #1 pour Syfer Monsters in Afrikaans
  • Screenshot #2 pour Syfer Monsters in Afrikaans
  • Screenshot #3 pour Syfer Monsters in Afrikaans
  • Screenshot #4 pour Syfer Monsters in Afrikaans
  • Screenshot #5 pour Syfer Monsters in Afrikaans
  • Screenshot #6 pour Syfer Monsters in Afrikaans

D'autres applications du développeur

500+ Afrikaans flitskaarte500+ Afrikaans flitskaarteiOS Universel100+ Animal Sounds100+ Animal SoundsiOS Universel100+ Dieregeluide in Afrikaans100+ Dieregeluide in AfrikaansiOS UniverselPotjiekos RecipesPotjiekos RecipesiPhoneWat Pas WaarWat Pas WaariPadFriendly Math Monsters for KindergartenFriendly Math Monsters for KindergarteniOS UniverselVoir toutes les apps

Note

(0 note)

Détails sur l'application

Version
3.0
Taille
38.5 Mo
Version minimum d'iOS
12.0
Dernière mise à jour
02/08/2023
Publié par
SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

Newsletter App Store

Recevez chaque jour les meilleures promos

Actualité Apple

Image La carte pour compte Apple débarque dans 4 pays européens
La carte pour compte Apple débarque dans 4 pays européens
Image Apple TV abandonne le projet de série Le Bûcher des Vanités après des désaccords créatifs
Apple TV abandonne le projet de série Le Bûcher des Vanités après des désaccords créatifs
Image iPhone 18 Pro : stocks limités au lancement à cause de la RAM ?
iPhone 18 Pro : stocks limités au lancement à cause de la RAM ?
Image Apple échoue à obtenir de la RAM chinoise moins chère
Apple échoue à obtenir de la RAM chinoise moins chère
iPhoneAddict Apps

Le catalogue iPhoneAddict pour suivre les nouveautés, mises à jour et baisses de prix de l’App Store.

Apps

Toutes les apps iOS iPhone iPad Universelles Mac Apple TV

iPhoneAddict

Actualité Apple Archives keynotes Contact À propos KultureGeek

Suivez-nous

©2009-2026 i2CMedia. Tous droits réservés.