• KultureGeek
  • Comparateur de prix
       
iPhoneAddict
 iAddictv5Notre Application iPhone/iPad
  • Accueil Apps
  • Actualité Apple
  • Keynote Apple
  • Firmwares & iTunes
  • Contactez-nous
Accueil » Liste des Apps » Apps Universelles » Style de vie » Brisbane Afrikaanse Kerk
7.0.3 iOS €Gratuit Jiosdev LLC 0 0 Is u nuut in Brisbane? Mis jy die samesyn van jou mede Suid-Afrikaners of wil net weer met ander die Here aanbid in jou moedertaal, dan is BAK die plek vir jou. WIE ONS IS: BAK is ‘n lid van die Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australië. ...
Brisbane Afrikaanse Kerk

Brisbane Afrikaanse Kerk

iOS Universel / Style de vie

Gratuit
Obtenir sur l'App Store

Is u nuut in Brisbane? Mis jy die samesyn van jou mede Suid-Afrikaners of wil net weer met ander die Here aanbid in jou moedertaal, dan is BAK die plek vir jou.

WIE ONS IS:
BAK is ‘n lid van die Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australië. Ons bedien Die Woord in Afrikaans.

Die bediening is in Afrikaans omdat daar ‘n groot behoefte by Afrikaanssprekendes bestaan om God in hulle moedertaal te aanbid en te dien. Geestelike groei vind makliker plaas waar jy in jou moedertaal die Woord bestudeer en dit uitleef. So word pastorale versorging en berading ook meer effektief ervaar as jy jou diepste emosies makliker in Afrikaans kan verwoord.

Die kerk vervul ‘n groot rol as ondersteuningsbasis vir nuwe immigrante wat in Australië aankom met die gepaardgaande aanpassingsprobleme en selfs trauma wat beleef word.

WAT ONS GLO:
Belydenis Grondslag van die Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australië.

Die Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australië staan binne die breë Gereformeerde tradisie en onderskryf daarom die klassieke Gereformeerde belydenisse nl. die Heidelbergse Kategismus, die Dordtse Leerreëls en die Nederlandse Geloofsbelydenis asook die Westminister “Confession”.

Ons het ook ’n “Statement of Faith” aanvaar wat in kort die kern van ons belydenis aandui en kan dit besigtig word op ons webwerf. Ons identifiseer verder ook met die kernwaardes en oortuigings van die wêreldwye Evangeliese beweging. Hierdie waardes kan op ons webwerf bestudeer word.

En voir plus...

Quoi de neuf dans la dernière version ?

We’re excited to share our latest app update, featuring:

- Optimised Performance - Enjoy faster load times and smoother interactions.
- Refreshed User Interface - An updated design for easier navigation and a better user experience.
- Bug Fixes - Minor issues have been addressed for improved reliability.

Update now to take advantage of these enhancements!

  • Screenshot #1 pour Brisbane Afrikaanse Kerk
  • Screenshot #2 pour Brisbane Afrikaanse Kerk
  • Screenshot #3 pour Brisbane Afrikaanse Kerk
  • Screenshot #4 pour Brisbane Afrikaanse Kerk
  • Screenshot #5 pour Brisbane Afrikaanse Kerk
  • Screenshot #6 pour Brisbane Afrikaanse Kerk

D'autres applications du développeur

ChMeetings
ChMeetings
/ iOS Universel
UKmidCopts
UKmidCopts
/ iOS Universel
St. George Astoria
St. George Astoria
/ iOS Universel
Archangel Michael & St. Mena
Archangel Michael & St. Mena
/ iOS Universel
ICCNET
ICCNET
/ iOS Universel
GRII KEBON JERUK
GRII KEBON JERUK
/ iOS Universel
Voir toutes les apps

Note

(0 note)

Détails sur l'application

Version
7.0.3
Taille
41.1 Mo
Version minimum d'iOS
14.0
Dernière mise à jour
27/07/2025
Publié par
Jiosdev LLC

Newsletter App Store

Recevez chaque jour les meilleures promos

Actualité Apple

Image L’iPhone 17 Pro aurait un zoom optique 8x, une application photo pro et plus
L’iPhone 17 Pro aurait un zoom optique 8x, une application photo pro et plus
Image Pluribus (Apple TV+) : un teaser pour la nouvelle série du créateur de Breaking Bad
Pluribus (Apple TV+) : un teaser pour la nouvelle série du créateur de Breaking Bad
Image iOS 26 : la bêta publique est maintenant disponible pour l’iPhone 11
iOS 26 : la bêta publique est maintenant disponible pour l’iPhone 11
Image 100 iPhone et des Apple Watch ont été volés chez un opérateur à Londres
100 iPhone et des Apple Watch ont été volés chez un opérateur à Londres
Partenaires : Actualité iPhone - Culture Geek
©2009-2025 i2CMedia | A propos |