• KultureGeek
  • Comparateur de prix
       
iPhoneAddict
 iAddictv5Notre Application iPhone/iPad
  • Accueil Apps
  • Actualité Apple
  • Keynote Apple
  • Firmwares & iTunes
  • Contactez-nous
Accueil » Liste des Apps » Apps iPhone » Style de vie » Koer
3.2.2 iOS €Gratuit Die Bende Pty Ltd 4.2 5 KOER is die eerste en grootste Afrikaanse maatsoek-app. KOER bied jou 'n wêreldwye poel van potensiële pasmaats om van te kies en keur. KOER is 'n platform waar jy in beheer is. 'n Veilige plek om nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en...
Koer

Koer

iPhone / Style de vie

Gratuit
Obtenir sur l'App Store

KOER is die eerste en grootste Afrikaanse maatsoek-app. KOER bied jou 'n wêreldwye poel van potensiële pasmaats om van te kies en keur. KOER is 'n platform waar jy in beheer is. 'n Veilige plek om nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en pasmaats, kennisse en kamerade te ontmoet. 'n Maatsoek-app waar jy op jou terme en in jou hartstaal kan gesels.

KOER - Jou hart. Jou taal. Jou kans.

HOE WERK KOER?

1. Laai die KOER-app gratis af

2. Sluit maklik aan

3. Skep 'n profiel

4. Beskryf jouself en laai jou foto's

5. Kleur jou profiel in met belangstellings

6. Begin KOER!

Terme van diens beskikbaar by https://www.koer.co.za/tos/

En voir plus...

Quoi de neuf dans la dernière version ?

WAT IS NUUT OP KOER 3.2




• Kry maklik toegang tot Koer met WhatsApp.




****************************





WAT IS NUUT OP KOER 3.0




• Boekmerk jou gunsteling profiele: besluit later




• Skommel-funksie: verbeter jou kanse in die Koerwoud





• Twee nuwe sakpas pakkette.




• Gratis weergawe steeds beskikbaar




****************************

  • Screenshot #1 pour Koer
  • Screenshot #2 pour Koer
  • Screenshot #3 pour Koer

Note

(5 notes)

Détails sur l'application

Version
3.2.2
Taille
90 Mo
Version minimum d'iOS
14.0
Dernière mise à jour
25/10/2025
Publié par
Die Bende Pty Ltd

Newsletter App Store

Recevez chaque jour les meilleures promos

Actualité Apple

Image Flyover : Apple Plans propose Caen en 3D et met à jour Strasbourg
Flyover : Apple Plans propose Caen en 3D et met à jour Strasbourg
Image MacBook Pro M5 Pro/Max en approche ? Les stocks des M4 Max sont limités
MacBook Pro M5 Pro/Max en approche ? Les stocks des M4 Max sont limités
Image Il repart avec un MacBook Pro M4 Max gratuit après une gaffe d’Apple en réparation
Il repart avec un MacBook Pro M4 Max gratuit après une gaffe d’Apple en réparation
Image Lisa Jackson, responsable de l’environnement chez Apple, prend sa retraite
Lisa Jackson, responsable de l’environnement chez Apple, prend sa retraite
Partenaires : Actualité iPhone - Culture Geek
©2009-2026 i2CMedia | A propos |