iPhoneAddict Apps
  • Actualités
  • Accueil Apps
  • iPhone
  • iPad
  • Universelles
  • Mac
  • Apple TV
KG KultureGeek
App
iPhone / iPad Télécharger iAddict v5 Mac Télécharger iAddict Mac
  • Actualités
  • Accueil Apps
  • iPhone
  • iPad
  • Universelles
  • Mac
  • Apple TV
  • Archives keynotes
  • Firmwares & iTunes
  • Contactez-nous
  • Comparateur de prix
  • KultureGeek
Accueil » Liste des Apps » Apps Universelles » Education » Beroepe
4.0 iOS €3,99€ SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD 0 0 Hierdie toepassing leer kinders meer oor die wêreld van werk asook om verskillende beroepe te identifiseer en te verstaan. As jou kind op die ouderdom is waar hy of sy gedurig gesels oor sy droom werk van eendag is hierdie die perfekte toepassing om...
Beroepe

Beroepe

iOS Universel / Education

3,99€ au lieu de 4,99€
Acheter sur l'App Store
Facebook X E-mail

Hierdie toepassing leer kinders meer oor die wêreld van werk asook om verskillende beroepe te identifiseer en te verstaan. As jou kind op die ouderdom is waar hy of sy gedurig gesels oor sy droom werk van eendag is hierdie die perfekte toepassing om hom bloot te stel aan die verskillende beroepe daar buite.

So klein soos die kinders is, is hulle verbeelding groot en hulle fantasie-beroep verskil daagliks. Met hierdie toepassing leer jou kind op ‘n speel-speel manier oor verskillende beroepe. Daar is 80 verskillende beroepe waaran jou kind lag-lag, kan leer, identifiseer en verstaan.

Elke beroep word deur die toepassing uitgebeeld as ‘n legkaart, sodra die legkaart aan makaar gesit is, verskyn die naam van die beroep en daar word ‘n kort beskrywing gegee. Op hierdie manier leer jou kind nie net 80 verskillende beroepe nie, maar ook oor die rolspelers in die gemeenskap en wat hulle doel is, byvoorbeeld: ‘n brandweerman blis vure, so wanneer daar ‘n vuur is moet ons die brandweerman bel.

Van die beroepe op die toepassing is:

*Dokter
*Brandweerman
*Polisieman
*Verpleegster
*Veearts

en nog vele meer.

Die toepassing is gebruikersvriendlik en kinders 2 jaar en ouer kan dit geniet en verstaan sonder toesig. Dit is ook die perfekte geleentheid om saam met jou kind deur die verkillende broepe te werk en uit te vind wat sy gunsteling is soos daar meer beroepe ontdek word.

En voir plus...

Quoi de neuf dans la dernière version ?

* Rebuild the app for compatibility.

  • Screenshot #1 pour Beroepe
  • Screenshot #2 pour Beroepe
  • Screenshot #3 pour Beroepe
  • Screenshot #4 pour Beroepe
  • Screenshot #5 pour Beroepe
  • Screenshot #6 pour Beroepe

D'autres applications du développeur

500+ Afrikaans flitskaarte500+ Afrikaans flitskaarteiOS Universel100+ Animal Sounds100+ Animal SoundsiOS Universel100+ Dieregeluide in Afrikaans100+ Dieregeluide in AfrikaansiOS UniverselPotjiekos RecipesPotjiekos RecipesiPhoneWat Pas WaarWat Pas WaariPadSyfer Monsters in AfrikaansSyfer Monsters in AfrikaansiOS UniverselVoir toutes les apps

Note

(0 note)

Détails sur l'application

Version
4.0
Taille
162.1 Mo
Version minimum d'iOS
11.0
Dernière mise à jour
17/10/2023
Publié par
SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

Newsletter App Store

Recevez chaque jour les meilleures promos

Actualité Apple

Image Madden NFL 27 Arcade Edition est disponible sur Apple Arcade dans sa version complète
Madden NFL 27 Arcade Edition est disponible sur Apple Arcade dans sa version complète
Image iPad : les ventes reculent de 8%, mais Apple domine toujours outrageusement le marché
iPad : les ventes reculent de 8%, mais Apple domine toujours outrageusement le marché
Image iPhone : Apple représente 65 % du marché premium des smartphones
iPhone : Apple représente 65 % du marché premium des smartphones
Image Procès Apple vs Prosser : Apple critique le silence du leaker
Procès Apple vs Prosser : Apple critique le silence du leaker
iPhoneAddict Apps

Le catalogue iPhoneAddict pour suivre les nouveautés, mises à jour et baisses de prix de l’App Store.

Apps

Toutes les apps iOS iPhone iPad Universelles Mac Apple TV

iPhoneAddict

Actualité Apple Archives keynotes Contact À propos KultureGeek

Suivez-nous

©2009-2026 i2CMedia. Tous droits réservés.