Afrikaans fonetiese alfabet klanke
iOS Universel / Education
Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.
Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteen in ’n kind se ontwikkeling – ’n bousteen wat vir die res van ’n kind se lewe vrugte afwerp.
Hierdie afrikaanse toepassing bevat die fonetiese alfabet klanke, dubbelklanke en drieklanke.
Eenvoudige woorde is gekies, om dit ook leesbaar vir die beginner leser te maak.
En voir plus...
Quoi de neuf dans la dernière version ?
This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon.
minor improvements